> Tuis      > Algemene Vrae      > Die Kostes      > Die Proses
     
Title:  
 
Name:  
 
Surname:  
 
Telephone:  
 
Cellphone:  
 
E-mail:  
 
     
Comments:  
 
 




Die Kostes

Voorbeeld:

Gestel u het 5 skuldeisers en u verdeelbare premie is R2500 per maand. U is getroud binne gemeenskap van goed. U het 5 skuldeisers wat elkeen R100, R200, R300, R400, R1500 maandeliks betaal word.
Die totale kostes vir die aansoek sal as volg wees:

Eenmalige aansoekfooi: R2500
Regskostes vir hof aansoek: R3500
Totaal: R6000

Die totale maandelikse kostes sal as volg wees:

5% diensfooi: R125
PDA R60
Totaal: R185

Al die kostes word van u verdeelbare premie verhaal. U hoef dus niks meer te betaal as u verdeelbare premie nie.
Adres:

West-End Gebou
Leaskstraat 51
Klerksdorp
2573

Beyers Naude Laan 92
Potchefstroom
2531

Kontak:

Tel: 018 297 8286
Sel: 082 550 7494

Faks: 086 525 1229

E-Pos: jeanjordaanprok@gmail.com
Copyright 2011. All rights reserved Jordaan Debt Counselling