> Tuis      > Algemene Vrae      > Die Kostes      > Die Proses
     
Title:  
 
Name:  
 
Surname:  
 
Telephone:  
 
Cellphone:  
 
E-mail:  
 
     
Comments:  
 
 




Tuis
Ons is ‘n besigheid wat skuldenaars help om beheer oor hul lewens terug te wen.

Die nuwe Kredietwet maak voorsiening dat ‘n verbruiker aansoek kan doen by ‘n geregistreerde Skuld Berader om sy/haar skuld te hersien en te herstruktureer.

Wat dit behels:
  • Indien u sukkel om al u maandelikse verpligtinge na te kom kan u aansoek doen dat ‘n Skuldberader u finansiële posisie nagaan.
  • U doen dit deur hierdie aansoek vorm in te vul en aan ons terug te faks of e-pos. Op hierdie stadium het u egter nie formeel aansoek gedoen vir skuld-hersiening nie en is u geensins kontraktueel verbind tot ons nie.
  • Een van ons geregistreerde skuldberaders sal u binne 24uur kontak om u in kennis te stel of u kwalifiseer al dan nie. U sal ook geadviseer word welke stappe u kan en mag neem om te kwalifiseer.
  • Indien u kwalifiseer en ook belangstel om voort te gaan met die aansoek sal ons die formele aansoek dokumente aan u voorsien vir ondertekening.
  • Sodra u hierdie dokumente onderteken en terug versend is u onmiddellik beskerm deur die Wet.
  • Ons neem die hele proses verder van hier af.
Adres:

Potch Kantoor:
Maree Straat 10
Potchefstroom


Pretoria Kantoor:
Rubida Straat 92
Lynnwood
Pretoria

Kontak:

Tel: 018 297 8286 / 012 365 2546
Sel: 082 550 7494
       082 859 2834

Faks: 086 525 1229

E-Pos: jeanjordaanprok@gmail.com
            info@jordaandebtcounselling.co.za
Copyright 2011. All rights reserved Jordaan Debt Counselling